Alfred Fleischer / Grondwet


Alfred Fleischer (Piett) en die Azaniese Grondwet

Na aanleiding van onlangse teologiese gesprekke op Stormfront het die rol van ene Alfred Fleischer alias Piett, en sy dissipel wat skryf onder die naam Bravo, ernstig onder skoot gekom.

Alfred Fleischer is 'n openbare figuur in regse politiek wat hom onderskei in sy aanvegbare interpretasie van die visioene van Siener van Rensburg.

Alfred Fleischer se persoonlike besonderhede word op sy eie eenman kletskamer aangedui as:
Alfred Fleischer
Mabelstraat 35
Rosettenville
Johannesburg
Tel : 011 - 435 0539
Cell: 083 596 3810
Alfred Fleischer was ook verbonde aan die Volksraad Verkiesings Kommissie (VVK) van Paul Kruger van Republiek 15-faam.

Alfred Fleischer het op 5 Junie 2005 by Stormfront begin pos. Sy eerste plasing was die volgende:


lekker om mede boere raak te loop
eerste keer op forums
kan iemand my help met siener se tydtafel


Alfred Fleischer se 3de plasing was in geradbraakte Afrikaans. Dit was voor die tyd van speltoetsers.


ek lees al vir 2 weeke al die draade op sf, moetnie bang wees wat mese
glo of nie glo nie,feite is feite, vat reg is is reg en vat verkeerd is is verkeerd
lees al siener se boeke vir 10 jaar en glo dat ek die tydtafel geondleet het
is beried om my tydtafel met mede boere te deel, mits net dit oor siener sal
handel.
kom agter dat mese baie van die onderwerp afgaan
groete
piet


Die 4de was veel armsaliger:
"werskoon my ondundigheid op die forum, die eeste keer."
Alfred Fleischer het van die staanspoor gepoog om met Die Ou Man 'n posisie van vertroue op te bou. Uiteindelik het Alfred Fleischer hom by Louw Nel ingewurm en nou en netnou 'n oorlas van hom gemaak.

Alfred Fleischer sou Louw Nel besoek, hom uitvra oor die geskiedenis van die Boere en dan hierdie inligting op Stormfront plaas asof dit sy eie kennis weerspiëel. Vir hierdie doel het Alfred Fleischer die draad: "GELOFTEVOLK!!.....BOERVOLK!!.....BLOEDRIVIER!!" op Stormfront geopen. Hy het die draad met die volgende inleiding begin: "Hier gaan ek baie waarhede uit bring.......en miskien sal nie almal dit wil hoor nie, Maar die waarheid by die waarheid!!." Hierna het hy skaamteloos die kennis van Louw Nel op Stormfront kom aanbied asof dit sy eie gedagtes is.

In daardie fase was ons uitgangspunt dat die Boerevolk leierloos was. Ons het besluit om nie ons kragte te mors om leiers te soek of ryp te druk nie. Ons sou bloot voortgaan om 'n platform te bou, vir die leier wat in ieder geval deur die voorsienigheid na vore gebring sou word.

Tydens een van sy vele besoeke aan Louw Nel het Alfred Fleischer sy misnoë met hierdie platform bouery vir 'n onbekende leier uitgespreek. Hy het aangevoer dat hy die leier sal wees en daarop verwag dat ons hom as leier sou propageer.

Almal wat vir Alfred Fleischer ken (en ek sê dit met deernis) sal in ag genome sy vaardighede en ander persoonlike aspekte soos reeds op hierdie Forum uitgewys, hom hoegenaamd nie as leier beskou nie. In teendeel, dit sou grens aan die belaglike.

Alfred Fleischer was van die staanspoor gesteld op geheimhouding. Hy het Louw Nel besoek as Piet Fourie. Sy oordeel het hom egter in die steek gelaat.

Hy het ook frustreerd begin raak toe hy besef dat sy vele navrae aangaande Die Ou Man se identiteit in elke geval op 'n hoflike weerhouding neergekom het. Alfred Fleischer het 'n vleisbraai gereël by Louw Nel se woning waar Die Ou Man ook aanwesig moes wees. Die Arme Alfred Fleischer is daar weg sonder om te weet of Die Ou Man saam met hom gebraai het, of nie.

Alfred Fleischer het fanaties jaloers begin word omdat Lets Pretorius, Stefanus Lötter en andere ooglopend geweet het wie Die Ou Man is en hy nie. Hy het toe begin om hierdie mense te teiken. Sy tegniek was om Siener visioene te verdraai om sy aardsvyande by te kom. So het Siener 'n aantal visioene "gesien" vir elkeen van Alfred Fleischer se vyande.

Alfred Fleischer was op pad om die eerste Wendag herdenking by te woon toe hy deur Louw Nel meegedeel is dat hy vanweë sy onvanpaste optrede nie meer welkom is nie. En daar verpas hy 'n persoonlike ontmoeting met Die Ou Man.

Sedert die verbanning van Alfred Fleischer uit ons geledere het hy uit sy pad gegaan om wraak te neem.

Alfred Fleischer is wel psigies, maar sy psige is so besoedel deur wraak, vergelding en persoonlike kwessies dat sy psigiese vermoëns van geen waarde vir die volk is nie.

In teendeel, sy psigiese vermoëns moet met agterdog bejeën word totdat dit duidelik is dat hy sy agterlike gedrag laat vaar het.

Tot tyd en wyl bly Alfred Fleischer 'n vals profeet.

Liefde groete.

Die Ou Man

Re: Alfred Fleischer (Piett) en die Azaniese Grondwet


Ek het Alfred Fleischer vir jare beskerm om sy brose ego nie skade te berokken nie. Intussen het hy menigte aanvalle op my geloods, maar steeds het ek gevoel dat hy nie verantwoordelik gehou kan word vir sy ontoerekensvatbaarheid nie.

Intussen het die prentjie verander. Alfred Fleisher het doelbewus verraad teenoor my gepleeg en daardeur my welwillendheid verbeur.

En net toe ek die skroewe begin aandraai op die belaglike snert wat hy as geloof verkondig, waarsku hy my dat hy onder die Azaniese Grondwet beskerm word teen my. Hier volg Alfred Fleischer se waarskuwing:
Net so dat julle sataniste weet, dit is teen hierdie land se grondwet, dat n etniese bevolkens groep, binne die grense van hierdie land, se geloof aangeval word.
Daar het ons dit nou. Wanneer Alfred Fleisher se leuens uitgewys word, dreig hy ons met sy Azaniese Grondwet.

Liefde groete.

Die Ou Man

 Re: Alfred Fleischer (Piett) en die Azaniese Grondwet

Ek het Alfred Fleischer vir jare beskerm om sy brose ego nie skade te berokken nie. Intussen het hy menigte aanvalle op my geloods, maar steeds het ek gevoel dat hy nie verantwoordelik gehou kan word vir sy ontoerekensvatbaarheid nie.

Intussen het die prentjie verander. Alfred Fleisher het doelbewus verraad teenoor my gepleeg en daardeur my welwillendheid verbeur.

Re: Alfred Fleischer (Piett) en die Azaniese Grondwet

Wat ek nie kan kleinkry nie is dat hierdie jakkalse wippe stel, self daarin trap en dan vir my kwaad raak as ek hulle uitvang.

Slegte goed.

 Re: Alfred Fleischer (Piett) en die Azaniese Grondwet

Is jy en Lets nog vriende of is jy so bietjie kwaad vir hom?

Jy skadu boks met jouself laat dit lyk daarna - moet net nie jouself uitslaan nie.

 Re: Siener van Rensburg

Die jaar 2008 gaan weliswaar baie waarhede ontbloot.

Ek sien veral uit na 'n "Siener kenner" se voorspellings vir 2008 wat hy ewe kordaat onder sy handtekening laat opskrywe het.

As daardie voorspellings hierdie jaar realiseer, is hy 'n profeet.

Indien nie, is hy 'n teologiese fopdosser.

Die hoop beskaam nie.

Liefde groete.

Die Ou Man

 Re: Tyd en Ewigheid

Toe neem dit Ouma om uit die hiernamaals vir Alfred Fleischer daarop te wys dat hy besig is met verraad.

Iets wat ons al lankal weet.

Wys jou net dat die spektakel geen inbors het nie. Hy het nie verniet so lank vir Frikkie beskerm nie.

Toe dit hier op SF uitgewys is dat hy hand aan hand met die polisie onder die Grondwet van die NSA loop, was hy vinnig om die draad te laat verdwyn. Nou het hy dit self erken.

Alfred, wanneer jy tot 'n punt kom waar jy vir jou ouma in die hiernamaals 'n verleentheid raak, het jy ver geval van daardie dag wat die bose gees jou in oorlede Dries Kriel se huis beetgepak het. Jy sal weet waarvan ek praat.

Liefde groete.

Die Ou Man

Re: Tyd en Ewigheid

Laat Piet nou wees wie hy wil. En hy is in my oë so dom soos grond.

Maar dat hy psigies is, betwyfel ek nie. As hy dus 'n visioen ontvang, neem ek dit ernstig op.


Re: Piett van Boervolk se draad.

Alfred Fleischer het intussen uit sy megraine (geeslike stryd) terug gekeer na die hede en weer in aller yl begin spoeg en plak en inkleur met sy vetkryte.

Sy kommentaar op die bostaande pos is onder andere:
Quote:
Dit maak jou nie my broer of naaste nie, Germaans/Nordiese het afgode aanbid.

Wat die domgat nie in daardie ertjie kan inkry nie, is dat ek hom nêrens gevra het om my naaste te wees nie.

Ek vereenselwig my nie met 'n patetiese, koddige mannetjie met afgesloofde plakkies en geklee in 'n flentergat ouboet-sweetpak wat nommers te klein is en wat boonop 'n vrou vloek nie.

Gaat weg, man. Jy is op rekord dat jou ouma jou uit die graf moes aanspreek oor jou planne van verraad en gekonkel met jou naaste daar in die polisie stasie.


No comments:

Post a Comment