Steel Geld


Hier beskuldig Mnr. Piet Rudolph vir Alfred Fleischer dat hy hulle geld gesteel het. R6000.00.
Let ook mooi op hoe hierdie hanteerder onder `n valse Naam geopereer het.


Mnr Alfred Fleischer alias Piett Fourie, alias Piett Sani

590618 514 7009
 Tel: (011) 435-0539

Voorgenome lasteraksie: PJ Rudolph

Ek het deur middel van goedgesindes (en Boere) verneem dat jy  ‘n volgehoue smeerveldtog teen my en ander erkende Boerevolkstryders voer, met die ooglopende doel om eerbare mense verdag te maak.

Toe jy deur my en Dries Kriel gekonfronteer is omdat jy onder valse voorwendsels dat jy die toe te stigte webwerf van die Orde Boerevolk aan die gang sou kry en sou administreer en daarvoor R 6000.00 benodig en jy daarop heen gegaan en die webwerf onder jou eie naam gaan registreer het, het ek geweet dat jy ’n swendelaar is. En toe moes ek verder uitvind dat jy nie Piett(sic) Fourie is nie maar ’n Baster-jood Alfred Fleischer en nie die Boer wat jy wou voorgee om te wees nie.

Kan jy nie asseblief vir jou hanteerders vra dat hulle die Kleurling-hanteerder wat oor jou beheer het vervang met iemand wat minstens logies kan dink,die psige van ’n Boer (nie jy nie!) verstaan en minstens kan spel. ’n Kindjie in graad nul sal weet dat ’n mens nie Piet met twee t’s spel nie. En dan is al jou pogings om iets samehangend te skrywe nog deurspek met agtertangse skelwoorde en uitdrukkings wat nie eers in die agterstrate van Johannesburg gebruik word nie, selfs jou half-joodse agtergrond behoort vir jou te sê dat sulke skryftaal vir regte Afrikaans-sprekendes onaanvaarbaar is.

Ek ken jou nie en toe wyle Dries Kriel voorgestel het dat jy bereid is om die webwerf van die Orde Boerevolk te hanteer en R6000.00 benodig om daarmee te begin het ek ingestem. Toe het jy heengegaan, ’n skenking misbruik om ’n webwerf in jou naam te registreer en onmiddelik met aanvalle op mede-Boere begin.

Omdat jy dokumente selektief publiseer om by jou verdraaiings te pas, heg ek hierby aan dokumente wat aan jou gestuur was maar nêrens op jou smerige webwerf geplaas het nie. Ek daag jou plaas dit nou. Dit sal ’n goeie perspektief gee van hoe dit van meet af gegaan het met jou in beheer.
Piet Skiet
Voorsitter en stigter van die Orde Boerevolk

Met die inligting tot my beskikking en mense wat oor jou gedrag kla is dit nie moontlik dat jy met die webwerf Orde Boerevolk kan voort gaan nie. Ek verneem dat jy ‘n webwerf van jou eie gaan stig waar jy kan maak soos jy wil. Ek wens jou alle voorspoed toe.

Jy sal egter nie onder die naam Orde Boerevolk kan voortgaan nie en as jy dit doen sal ek verplig wees om ‘n interdik te kry om jou te stop. Wees asb so vriendelik en laat ons al die poste kry wat betrekking het op die Orde Boerevolk en wat deur my en andere gepos is sodat ons die aangeleentheid kan afhandel.

Daar is nou so vertrouensbreuk dat ek niemand kan kry wat met jou wil saamwerk nie. Ek is baie jammer daaroor.

Groete

Piet Rudolph


No comments:

Post a Comment