Piett en sy nar-brigade


Lewendig verlaat.....
Aansluit Datum
2006-Jul-Wed
Poste
3,758

Verstek Re: Piett en sy nar-brigade op Boervolk

Ek onthou nog die dae toe ou Piett, die een met die ekstra "t" wie nie kan spel nie en wie met die moedergod wat wydsbeen oor sy skouers sit, hier kom moles maak het. 'n Regte ou moeilikheidmaker van die eerste water.

Lyk my as daardie godin met haar swart hart vol haat jou eers beet gekry het verloor jy alle rede en insig. Die Isebel.

Ek dink ek verstaan nou eers wat die bedoeling is om vir jou vyande te bid.

 Stoere Boer
Stoere Boer is van-lyn-af
Lewendig verlaat.....
Aansluit Datum
2006-Jul-Wed
Poste
3,758

Verstek Re: Piett en sy nar-brigade op Boervolk

Generaal, na nadere betragting het ek op die twee narre se assiel-werf weird goed gesien.

Die weirdste is dat ene Piett oor die 3 000 poste vir of homself geplaas het. Hulle se net mal mense praat met hulleself. Dan sien ek dat die ou nie my sarkasme kan kop nie en nooi hy my ewe om my op hulle werf te kom besmeer met naastehaat.

Hoe dit ookal sy, sien ek hulle soek naarstiglik na lede. Die dam raak seker redelik eensaam vir twee visse en hulle eie poefs.

My versoek dus om eerder hierdie draad te sluit, ons wil nie moedergodaanbidders en kommuniste enige verdere reklame gee nie.

My dank.
 subie
subie is van-lyn-af
Oudstryder Oudstryder
Aansluit Datum
2008-Jun-Sun
Plek
Weskus
Poste
1,277

Thumbs down Re: Piett en sy nar-brigade op Boervolk

Hello Vriende
Ek is ookal verwys na die webtuiste. Dit was om soos in die gedagtes van n ernstige sielsieke te kyk. Die mense se "moodswings" van een pos na die ander is ekstreem om die minste te se. Jy voel asof jy in n vuil publieke toilet was met al die gemors teen die vuil mure uitgekrap.
Die probleem is nuwelinge op die web tik boervolk in hulle soek engines en kom dan by die gemors uit. Sal moet boerevryheid beter adverteer.

subie       

 Stoere Boer
Stoere Boer is van-lyn-af
Lewendig verlaat.....
Aansluit Datum
2006-Jul-Wed
Poste
3,758

Verstek Ant: Piett en sy nar-brigade op Boervolk

Like midnight (BA) used to say.

Crazy fool!       


 Miljo
Miljo is van-lyn-af
Kennis Volksregister Miljo's Avatar
Aansluit Datum
2008-May-Fri
Plek
Noordwes
Poste
230

Talking Ant: Piett en sy nar-brigade op Boervolk

Goeie genugtig mense. Geen wonder Boswell het toegemaak nie! Maar julle, ek is maar bly ek is nie een van DAAI boere nie! Joooo! Ons almal trek ons ruggies so nou en dan krom en sĂȘ 'n onwelvoeglike woord of ses, maar jooo - dis skurf hoor!

Weet julle, mens moet die blad se link by ander vir depressie lyers gaan pos. Baie goeie medisyne. Ek self is een en kyk, jy vergeet van baie dinge as jy daar lees



No comments:

Post a Comment